Modulekode | EAG 151 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Identifisering en oplos van probleme met behulp van verantwoordelike besluitneming en kritiese en kreatiewe denke. Organiseer en bestuur van persoonlike akademiese aktiwiteite en ontwikkeling ten einde leer en voortgesette leer te bevorder. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Sentrum vir Akad Ontwikkelings |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App